upload
NYC.gov
Industry: Restaurants
Number of terms: 286
Number of blossaries: 0
Company Profile:
NYC.gov provides access to hundreds of City services, forms, jobs, and resources.
Enige voedsel wat in geheel of gedeeltelik uit melk of melkprodudukte, eiers, vleis, hoender, vis, skulpvis, eetbare Krustaseë, gekookte aartappel, gekookde rys of ander bestanddele bestaan, insluitende sintetiese bestanddele, in 'n vorm wat die volgende kan ondersteun: (1) vinnige en progressiewe groei van aansteeklike of toksigeniese mikro-organismes; of (2) die stadiger groei van C. Botulinum.
Industry:Restaurants
Die term wat verwys na 'n stof wat irriterend of hinderlik is en 'n skadelike uitwerking op menselewe kan hê.
Industry:Restaurants
Enige toestand wat gevaarlik vir menselewe is of nadelig vir gesondheid.
Industry:Restaurants
Die term wat verwys na melk of melkprodukte en heel, vloeibare, gevriesde en gepoeierde eiers wat aan 'n proses van gepasteurisering blootgestel is waarin elke deeltjie van die item verhit word teen 'n gespesifiseerde temperatuur en dan aaneenlopend teen hierdie of hoër temperatuur gehou word vir minstens die ooreenstemmende gespesifiseerde tydperk in toerusting wat behoorlik ontwerp en hanteer word.
Industry:Restaurants
Die meeste oortredings moet met die tyd van die inspeksie reggestel word terwyl die inspekteur teenwoordig is, andersins word die onderneming toegemaak en alle voedseldiens onmiddellik gestaak.
Industry:Restaurants
Varieer van 68°F tot 77°F. Die temperatuur van die onmiddellike omliggende omgewing.
Industry:Restaurants
'n Foto-ID uitgereik deur die Departement van Gesondheid en Geestelike Higiëne van die stad van New York wat 'n gelisensieerde straatverkoper erken.
Industry:Restaurants
Bir kimyasal ya da akut veya kronik sağlık sorunları neden yeteneğine sahiptir malzeme. Ortak ev temizleyicileri içerir.
Industry:Restaurants
Bir lisans ve New York City sağlık koduna göre düzenlenmiş olarak belirtilen faaliyetleri yürütmek için ruh hijyen ve Sağlık Bakanlığı tarafından verilen yetki.
Industry:Restaurants
Tamamen veya kısmen süt veya süt ürünleri, yumurta, et, kümes hayvanları, Balık, patates, pirinç veya sentetik maddeler, bir formda kaldırabilecek dahil diğer malzemelerle pişmiş pişmiş kabuklu deniz ürünleri, yenilebilir Crustacea, oluşan herhangi bir gıda: (1) hızlı ve artan büyüme bulaşıcı veya toxigenic mikroorganizmaların; veya (2) C. Botulinum yavaş büyüme.
Industry:Restaurants